Twin Series Fishing Video Gallery

Here you’ll find a variety of interesting fishing related videos. 

Twin Series Videos

Twin Series beantwoord al julle vrae

‘Like’ ons Facebook Blad, ‘subscribe’ op ons YouTube kanaal, of besoek ons webblad en ons sal alle julle vrae beantwoord.

Verskillende maniere om met deeg te hengel

Johan de Klerk demonstreer die verskillende maniere om met deeg te hengel.

Hoe om hoeke aan jou stroplyn te bind

Daar is verkeie maniere om hoeke te bind as dit kom by die maak van stroppe. Johan de Klerk wys die mees algemene metode, naamlik hoe om ‘n hoek te snoer.

Hoe om ‘n draaispil aan jou hoeklyn te bind

Johan de Klerk demonstreer die knoop wat hy gebruik om die draaispil (swivel) aan die hoeklyn te bind. Johan wys ook hoe hy verseker dat die hoeklyne van al sy stroppe ewe lank is.

Hoe om skaglyne vir jou stroppe te bind

Johan de Klerk demonstreer hoe hy skaglyne vir sy stroppe bind en verseker dat hulle ewe lanks is.

Johan de Klerk Bou ‘n Gly-Rietvlei Strop

In vorige videos van Twin Series het julle gesien hoe Johan die hoeklyne en skaglyne bind. In hierdie video wys ons vir julle hoe om al dié kompenente te gebruik om n gly-rietvlei strop te bind.

Twin Series se Twin Links

Johan de Klerk bespreek die voordele en gebruike van Twin Series se gewilde Twin Links.

So maak mens soet wit deeg

Johan de Klerk demonstreer hoe om soet wit deeg te maak

Die maklikste en beste voorslagknoop

Johan de Klerk demonstreer hoe om die maklikste en beste voorslagknoop te bind. Die knoop word gewoonlik gebruik om ‘n dik lyn aan ‘n dunner lyn te las.

2018 SA Karp Kampioenskappe: Deel 1

Johan de Klerk vertel ons van die 2018 SA Karp Kampioenskappe waarin hy en GP Nel as die algehele wenners aangewys is.

2018 SA Karp Kampioenskappe: Deel 2

Johan de Klerk verduidelik watter ase hy en GP Nel gebruik het tydens die 2018 SA Karp Kampioenskappe.

Twin Series se nuwe produk – Cocktail

Johan de Klerk vertel ons meer van Twin Series se nuwe produk wat hy en GP Nel tydens die afgelope SA Karp Kampioenskappe gebruik het.

Twin Series se nuwe Practichute

Johan de Klerk demonstreer die nuwe Practichute en verduidelik hoe dit jou kan help om beter te werp / in te gooi.

Twin Series se Reitvlei Stroppe

Johan de Klerk wys hoe Twin Series se Rietvlei stroppe lyk wat ‘n veer (spring) om die sinker het om hengelaars te help om nie hul voerballe af te gooi nie.

Twin Series Lyne

Johan de Klerk bespreek Twin Series se lyne.

Hoe om ‘n voerbal aan te sit

Johan de Klerk demonstreer verskeie metodes om jou voerbal aan te sit.

Hoe om met wurms te hengel

Johan de Klerk demonstreer verskeie maniere om met wurms te hengel.

Hoeksnoer 2

Johan de Klerk bespreek en demonstreer die hoeksnoer in meer detail.

Jou Hengelkas Deel 1

Johan de Klerk bespreek die belangrikste aspekte rondom ‘n goeie hengelkas. Deel 1 hanteer al die eksterne faktore.

Jou Hengelkas Deel 2

Johan de Klerk bespreek die belangrikste aspekte rondom ‘n goeie hengelkas. Deel 2 hanteer die binnekant van jou hengelkas.

Opsit van Lyn op jou Katrol

Johan de Klerk bespreek die opsit van lyn op jou katrol. Doen dit reg en kry die maksimum gebruik uit jou lyn.

Twin Series se voorgestelde Aas kombinasies

Johan de Klerk bespreek Twin Series se Aas kombinasies wat aanlyn beskikbaar is.

Inhaak van Lyn

Om te meet is om te weet. Johan de Klerk bespreek en deomnstreer die inhaak van lyn op die katrol.

Vingerhoed

Johan de Klerk bespreek die vingerhoed en hoekom dit belangrik is om een te gebruik.

Skep van vis Deel 1

Johan de Klerk bespreek en demonstreer die skep van vis.

Skep van vis Deel 2

Johan de Klerk bespreek en demonstreer die skep van vi

Dip Opsomming

Johan de Klerk bespreek Dips.

Die Boerstrop

Johan de Klerk bespreek en demonstreer die Boerstrop

Voorslag knoop 2

Johan de Klerk bespreek en demonstreer die voorslagknoop in meer detail.

How om Twin Series Elite Voer aan te maak

Johan de Klerk vertel ons meer van die Twin Series Elite voer en hoe om dit aan te maak.

Twin Series DVD 1

Johan de Klerk praat oor die nuwe Twin Series DVD reeks en stel die eerste DVD bekend.

Inleiding tot Dips

Johan de Klerk bespreek Dips

Twin Series Elite Voer 1

Johan de Klerk vertel ons meer van die Twin Series Elite voer

Twin Series Elite Voer 2

Johan de Klerk vertel ons meer van die Twin Series Elite voer.

Twin Series Elite Voer 3

Johan de Klerk vertel ons meer van die Twin Series Elite voer.

Twin Series Aas Aanbieding Metode 3

Johan de Klerk vertel ons meer oor aas aanbieding.

Kolgooi 1

Johan de Klerk vertel ons meer oor Kolgooi.

Twin Series Aas Aanbieding Metode 4

Johan de Klerk vertel ons meer oor aas aanbieding.

Vêrgooi met Twin Series

Johan de Klerk bespreek en demonstreer vêrgooi.

Twin Series Aas Aanbieding Metode 1

Johan de Klerk vertel ons meer oor aas aanbieding.

Twin Series Aas Aanbieding Metode 2

Johan de Klerk vertel ons meer oor aas aanbieding.

Winterhengel met Twin Series

Johan de Klerk vertel ons meer oor winterhengel.

Twin Series Video 1 Leeuplaas B1

Terugvoer van hengelaars by die Twin Series Leeuplaas hengeldag.

Twin Series Video 2 Leeuplaas A

Terugvoer van hengelaars by die Twin Series Leeuplaas Hengeldag

Dip Inleiding

 

Twin Series Elite Voer 3

 

Hoe om Twin Series se Elite voer aan te maak

Twin Series Elite Voer 2

 

 

Bassworld Klerksdorp

 

 

Andries het baie idees met Twin Series Fishing produkte, wat dink julle van sy vernuftigheid.

Dankie aan Vosrite Hengel en Henning

 
 

 

Vis Sorg – Muddie

 

 

 

Vis Sorg – Karp

 

Custard Backing

 
 

 

Winter Hengel bekendstelling

 

 

 

Barry Dreyer 2

 
 

Barry Dreyer 1

 

 

Winter Hengel – Wenk 3

 

 

 

Winter Hengel – Wenk 4

 
 

Winter Hengel – Wenk 1

 
 

 

Winter Hengel – Wenk 2

 

 

 

Twin Series Fishing – Produk reeks – Garlic

 
 

Vaalrivier Besoedelings English Version

 
 
 

 

Produk reeks – Aniseed

 

 

 

Twin Series Produk reeks – All Rounder

 
 
 

Vaalriver contamination – Update

 
 
 

 

Twin Series – Produk reeks – Rose

 

 

 

Twin Series Produk reeks – Peach

 
 
 

Twin Series Produk reeks – Mielie

 
 
 
 

 

Spesie Hengel – “Inline rig”

 

 

 

Spesie Hengel – Endgerei

 
 
 
 

Spesie Hengel – Hoekaas en voer

 
 
 
 
 

 

Spesie Intro – Karp Hengel

 
 

 

 

Twin Series Fishing – Nuwe produk “BAS” van Besie

 
 
 
 

TWIN SERIES – New Product Banana ice

 
 
 
 
 

 

Twin Series Fishing – Boilie Aansit

 
 

 

 

Spesie Hengel – Opsomming

 
 
 
 
 

Twin Series – Elite Voer Promosie November 2018

 
 
 
 
 

 

Twin Series Nuwe Produk – Tom se gras

 
 

 

 

Twin Series Nuwe Produk – Peanut Power

Twin Series Nuwe Produk – Brake Fluid

 
 
 
 
 
 

 

Twin Series Fishing – Voer aanwending deel 3

 
 

 

 

Twin Series Fishing – Voer aanwending deel 2

Twin Series Fishing – Voer aanwending deel 1

 
 
 
 
 
 

 

Twin Series Fishing – Voer aanwending Intro

 
 

 

 

Twin Series Fishing 

Twin Series Fishing 

 
 
 
 
 
 

 

Close Menu