Twin Series Fishing - Photo's

HP Fourie

HP gebruik Twin Series Fishing ELITE voer met dips soos Biddulphs en Sweet`16 om n 2de plek te kry in sy zone gedurende n kompetisie.

Tobie Verwey

Tobie Hengel Sondag die Elite Series by Graafreinetdam en kry n 2de plek met 33 vis van 74.4kg. MingRSA / Narkose en Fx was sy beste dips saam met Devilsfork en Hasbeen floats.

Wihan van Rhyn

Wihan van Rhyn van Kaapstad – 12 jaar oud – het die afgelope naweek se deurnag by Kwaggas in Worcester gehengel. Hy vang 43 vis 49.2 kg. Baie mooi jong man…

Robert de Bruin

Robert Hengel op die 03 Februarie 2018 n kompetisie by Treewaterskloof. Devilsfork Oozers met Spyker en Top Gun gee vir hom 51 karpe.

Shawn

Shawn van Keimoes het naby Upington aan hulle klub kompetisie deel geneem en 6 vis gevang van 14.8kg. Op een stok gebruik hy Loti en Vicks en op die ander een Senties met Narkose.

DC Lourens

DC met n karp gevang met Twin Series Fishing produkte.

Izak Wessels

Izak leer die kinder meer van Hengel tydens die Prestasie skool byeenkoms.

Johan Donald

Johan wys ons sy mooi karp. Hy bly maar eenvoudig n “Legend”.

Johan Fritz

Johan battles the waves of Bloemhofdam with a fish on the line.

Jonge dame

Kyk net hoe spog die jonge dame met haar Twin Series Fishing produkte

Twin Series Fishing

Carps prefer Twin Series Fishing products

WS Nel

WS vang die bees van n karp met Twin Series Fishing produkte.

Twin Series Fishing

Twin Series hengelaar in aksie

Angelique

Sy vang die mooi Baber in die Vaalrivier naby Parys met n vis fillet wat in Ming RSA gedoop is.

Kobus van Loggenberg

Kobus wys sy mooi Hammerkop.

Johan Donald

Johan Donald word aangewys as Victor Ledorm na afloop van die 2018 SAVOF Veterane Kampioenskappe. Baie geluk.

Twin Series Fishing

Twin Series Fishing dames wen die dag. Baie geluk julle.

Zandre & Johandre

As deel van Boland Hengel word Zandre en Johandre beloon vir hulle sukses deur die jaar 2017.

Michelle en haar Penmaat

Michelle en haar penmaat het al 3 dae van die dames SA Kampioenskappe n 1ste plek behaal in hulle zones. Hulle het met TopGun en Spyker en Lotie en Duiwelsdrek gehengel op 105m en 110m. WELL DONE !!!

Johan de Klerk & GP Nel

Johan en GP wen die SA Karp Kampioenskappe. Dis die 2de jaar in n ry. Julle is LEGENDS.

GP Nel

GP met nog n mooi resultaat van puik produkte

Johan de Klerk

Johan met sy vangste by die see.

Johan de Klerk & GP Nel

Johan en GP wen die SA Karp Kampioenskappe. Dis die 2de jaar in n ry. Julle is LEGENDS.

GP Nel

GP vang nog n pragtige haai. Hy is nie net n KARP hengelaar nie.

Johan de Klerk

Johan met sy vangste by die see.

GP Nel

GP met n mooi Kabeljou

GP Nel

GP met nog n mooi resultaat van puik produkte

Johan de Klerk

Johan reg om te kap.

Johan de Klerk

Johan wys wat Twin Series Fishing kan doen in die Vaalrivier

Twin Series Fishing

Twin Series Fishing produkte op Hengelkas.

Twin Series Fishing

Hengelaar reg om te kap.

Twin Series Fishing

The durable Twin Series Fishing umbrella.

Twin Series Fishing

Die bekende brug by Bloemhofdam

GP Nel

Pragtige foto van GP Nel besig met n vis

Twin Series Fishing

Spesie Hengel. Uitsig oor die stoke en afhak stasies

Legend Hamper

The Twin Series Fishing HAMPER – 5L bucket – 1kg Feed – Flavoured Corn Pips – Hard Floats – Traces – Bite indicators

Twin Series Fishing

Here we see the presentation of corn pips on a social specimen setup.

Twin Series Fishing

Voerbal reg vir aksie

Twin Series Fishing

Voerbal met Twin Series Fishing produkte

Rakke Pak

Die pragtige 2 dogters help om Twin Series Fishing se produkte in die rakke te pak. Dankie julle

Twin Series Fishing

 

Twin Series Fishing

GP met mooi vangste.

Close Menu